Wednesday, October 26, 2011

December Accommodation at Karoonag




Stop over at Karoonag on your way to or from various destinations during your December holiday and enjoy this view of the Victoria West dam.

... en as jy die Karoo so beleef het sal jy verstaan waaroor al die ongelukkigheid gaan oor die Hidrobreking wat Shell in die hart van die Karoo beplan. Soos Antoinette Pienaar in Sarie se Novemder 2011 se uitgawe sê: “As hulle hier boor, gaan hulle ‘n hele samelewing se bewussyn raakboor”


Gaan kyk gerus wat hieroor te sê is op Treasure the Karoo Action Group se blog

1 comment:

Fungames said...

Please give some advice on how to achieve this kind of posts. dargo accommodation victoria